Category Archives: Birtday parties

Jané Greeff se eerste verjaardaggie

Dit was vir ons as Amrik ‘n groot voorreg om Janétjie se eerste verjaardag met haar te deel en al haar spesiale oomblikkies va te lê.  Ons het opmerkings gehoor soos:  “ek wens ek het ook so ‘n partytjie gehad toe ek klein was”  Dit is ‘n voorreg om ouers soos Janneke en André te...

View full post »