Monthly Archives: April 2011

Michelle & Eugene Pre-Wedding shoot

This was a stunning shoot.  Michelle and Eugene is getting married on the 5th of November this year.  Thankyou you two for the privalage to do your wedding, as always we will capture every moment of your big day.

View full post »

Michelle Holmes - 28 April 2011 - 9:24 am

Thank you so much, this shoot was so much fun!!
We are very happy with the photos so far and looking forward to seeing the rest!!

Thanks again
Michelle & Eugene

Ishmah - 28 April 2011 - 8:13 am

Alweer, een van die mooiste shoots wat ek al gesien het…. Goeie werk Amrik…. Groete

Jacky Jacobs - 26 April 2011 - 6:51 pm

Dear Amelia,

I’m Michelle and Eugene’s friend Jacky!

I love the pre-wedding shoot and think you’ve done an excellent job and would like photo’s taken of me and my husband as well.

Do you only do wedding shoots, or do you everyday shoots?

Please could you mail me your price list to jacqueline.jacobs.ext@siemens.com

Can’t wait to see what the wedding will like…

Take Care
Jacks

Hannes & Rozanne

 Die rede waarom ek so ‘n passie het vir fotografie, is omdat mense en spesifiek ook paartjies so hemelsbreed van mekaar verskil.  Dit is vir my weereens net ‘n bewys hoe uniek God elkeen van ons gemaak het. Hannes & Rozanne het onlangs verloof geraak en hulle trou 8 Oktober in Katu (Noord Kaap).  Ons...

View full post »

mathilda - 6 April 2011 - 7:43 am

Dis waarlik pragtig! Die tweetjies is ‘n stunning couple!

Sommer net

 Ek moet sê, ek was baie beindruk met die dieretuin se netheid, en hoe mooi netjies alles daar gehou word. Daar is pragtige plekke om ‘ “couple shoot” te doen, ek soek net ‘n paartjie!

View full post »

Ishmah - 10 May 2011 - 12:30 pm

Hi daar,
Ek en Gavin sal altyd gewillig wees vir familie proefkoenyne.

Love you

Diere en hul maniere

 Die Oliefant was te oulik.  Hy het naby Jannie gestaan en gras gevreet.  Toe Jannie sy kamera uithaal om hom af te neem, sit hy sy gras op sy kop en loop weg, so asof hy wil sê:  “bogger jou, jy gaan my nie afneem nie, ek wil in vrede eet!” Die ander Olifant se...

View full post »

Kaya Fm family radio station consert @ the JHB Zoo

Nodeloos om te sê, soos julle kan sien het dit verskriklik gereën. Ek het die organiseerder en kunstenaars baie jammer gekry, want hulle kon skaars sing.  Dit was nietemin ‘n baie lekker dag en sal graag binnekort weer wil gaan.

View full post »