Diere en hul maniere

undefinedundefinedundefinedundefinedundefinedundefinedundefinedundefinedundefinedundefinedundefinedundefined Die Oliefant was te oulik.  Hy het naby Jannie gestaan en gras gevreet.  Toe Jannie sy kamera uithaal om hom af te neem,

sit hy sy gras op sy kop en loop weg, so asof hy wil sê:  “bogger jou, jy gaan my nie afneem nie, ek wil in vrede eet!”

Die ander Olifant se ogie het weer geheuk, ek het nie geweet hulle sal sommer die slurp so in die oog druk nie, tensy hy ook ‘n aksie teen fotos het!

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*

There was an error submitting your comment. Please try again.