Hannes & Rozanne

undefinedundefinedundefinedundefinedundefinedundefinedundefinedundefinedundefinedundefinedundefinedundefinedundefinedundefinedundefinedundefinedundefinedundefinedundefinedundefinedundefinedundefinedundefinedundefinedundefinedundefinedundefinedundefinedundefinedundefinedundefinedundefinedundefinedundefinedundefinedundefined Die rede waarom ek so ‘n passie het vir fotografie, is omdat mense en spesifiek ook paartjies so hemelsbreed van mekaar verskil.  Dit is vir my weereens net ‘n bewys hoe uniek God elkeen van ons gemaak het.

Hannes & Rozanne het onlangs verloof geraak en hulle trou 8 Oktober in Katu (Noord Kaap).  Ons gaan redelik ver reis vir hierdie troue, maar ons sien baie uit daarna, want die tweetjies is sulke “geen nonsens” mense.

Soos julle kan sien was Rozanne gladnie bang vir ‘n bietjie reën of water nie, sy het sommer gou haar skoene uitgtrek en kaalvoete rondgeloop en hardloop.  Sy is ‘n pragtige boerenoointjie en dit was net ‘n plesier hom hulle

af te neem.  Amper vergeet ek ook om te noem, die man op die fiets was gewillig om sy ryding aan ons af te staan om die pragtige fotos van hulle met die fiets te neem.  Hy het ‘n “ou hoendertjie” agterop gehad wat hy eers afgehaal het vir ons om ons blomme mandjie te kon insit.  Wie sê nou ‘n mens het nie baie pret wanneer jy fotos neem nie.

mathilda - 6 April 2011 - 7:43 am

Dis waarlik pragtig! Die tweetjies is ‘n stunning couple!

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*

There was an error submitting your comment. Please try again.